Topaz Experience padstal cover
Topaz Experience padstal logo
Food & DrinkEvent

Topaz Experience padstal

Saturday, 1 August 202619:00:00

Padstal, -25.76745, 28.32549, Lynwood, pretoria, Gauteng

About this Event

TOPAZ REUNION Onthou jy die aande toe die 80’s en 90’s se grootste treffers die dansvloer laat lewe het? Die musiek wat almal saam laat sing het, die vriendskappe wat gevorm is, en selfs die liefdesverhale wat begin het? Nou is dit tyd om weer daardie magie te beleef. Kom sluit by ons aan vir 'n aand vol nostalgie, onvergeetlike musiek en herinneringe wat teruggevoer word na 'n era toe die partytjies tot in die vroeë oggendure aangehou het. Bring jou vriende, trek jou dansskoene aan en kom geniet die ritme van die dekades wat ons nooit sal vergeet nie. Kleredrag: Netjies informeel Geen slordige klere of kortbroeke nie Geen onder 23's word toegelaat Kom stylvol, kom kuier, kom dans – en kom maak nuwe herinneringe saam met ou vriende. Ons sien jou op die dansvloer! No under 23!

Reviews

No reviews yet.

Event Details

Saturday, 1 August 2026
19:00:00
Padstal
-25.76745, 28.32549, Lynwood, pretoria, Gauteng
Get Tickets / RSVP
Mobile App

Take 2find with you

Browse local services, save favourites, and get directions from your phone.