Upcoming Events in South Africa
Find concerts, festivals, markets, workshops and more happening near you.
September 2026
2 events
FestivalPadstal Beer Fest 2026
Experience two unforgettable days of live music, great food and ice-cold beer at Padstal Beer Fest 2026. Join us on 11 & 12 September 2026 as Padstal in Pretoria East transforms into one of Gauteng's premier outdoor festival destinations. Enjoy an exciting line-up of South African artists, a wide selection of food vendors, and a vibrant festival atmosphere. Live on Stage Springbok Nude Girls Francois van Coke Dozi GString More artists to be announced What to Expect Live performances from leading South African artists Ice-cold beer and festival specials A variety of food vendors A family-friendly outdoor festival atmosphere Great entertainment and unforgettable memories Whether you're coming for the music, the food or simply to spend a weekend with friends, Padstal Beer Fest 2026 promises an experience not to be missed. Early Bird Tickets from R100. Early Bird tickets are limited and are available while stocks last. Secure your tickets today and be part of one of Pretoria East's biggest beer and music festivals of the year. We look forward to welcoming you to Padstal Beer Fest 2026.
Food & RestaurantsWeiveld Lentefees
Kom geniet wonderlike kunstenaars soos : ZAAN SONNEKUS, BOK VAN BLERK, CHRIS STEYN en JUAN BOUCHER by Weiveld Skousaal in Pretoria.
Past Events
9 events
FestivalMelkfest VI
GROTER. LOUDER. OUTRAGEOUS. Bewaar jou bolip tapyt. Jy het nog nooit MELK soos die gesien nie. Nie in hierdie leeftyd nie, nie in die laaste een nie, en beslis nie in wat ook al volgende kom nie. Dit is amper beter as ‘n nuwe kleur wat jy discover het. Lineup <<< REWIND Van Pletzen Droomsindroom Early B Karen Zoid Booshle G Zaan Sonnekus Loufi Jack Parow Loki & Margot Glaskas Biggy GString GLO in THE FKN MELK. Hou die gwaai vas. Die lineup drop vinniger as ‘n Stilfontein Panty. Sesde die Beste. Glo in the FKN Melk. Sqaure roots of the boets tot die Slakes Snakes. 3 Oktober is jou b-day. Almal verjaar. Die keer het die MELK 6 cylinders en hy is vinniger, groter, en harder op pad as a Meiringspark Vark op ‘n slip-n-slide. Handies & Brandys het nog nooit so gesmaak nie. Ek glo in die Son loop die tune.
OtherPOMC CARS in the PARK 2026
Motor show of classic vehicles 120 clubs will display their vehicles Market at the track will offer wide variety of foods and items for sale
FestivalLiefde By Die Dam
GELUK IS AAN JOU KANT ’n Rotsvaste toevlug vir die jonk van hart. Bewapen met ritme en woord. Elke konsert ’n meesterstuk. Deurdrenk met wesenlike buurmanskap. Die keur vir kenners wyd en syd met geen beperking op plesier. Modieus. Stylvol. Suiwer Suid-Afrikaanse Eerste-Klas Vermaak. ’n Gulde geleentheid vir opwinding. Beleef uiterse genot. Wees vrolik vir vooruitgang. DIE KULTUURFONDAMENT vir ons onbeperkte ontwikkeling. Verreweg die goud-standaard vir kuns en taal en SAAMBOU. Geniet die voordele van GROEPSLEWE. Rol die dobbelstene. Jy het klaar gewen. Die lewe is ’n lied. KOM SING SAAM.
Food & DrinkTopaz Experience padstal
TOPAZ REUNION Onthou jy die aande toe die 80’s en 90’s se grootste treffers die dansvloer laat lewe het? Die musiek wat almal saam laat sing het, die vriendskappe wat gevorm is, en selfs die liefdesverhale wat begin het? Nou is dit tyd om weer daardie magie te beleef. Kom sluit by ons aan vir 'n aand vol nostalgie, onvergeetlike musiek en herinneringe wat teruggevoer word na 'n era toe die partytjies tot in die vroeë oggendure aangehou het. Bring jou vriende, trek jou dansskoene aan en kom geniet die ritme van die dekades wat ons nooit sal vergeet nie. Kleredrag: Netjies informeel Geen slordige klere of kortbroeke nie Geen onder 23's word toegelaat Kom stylvol, kom kuier, kom dans – en kom maak nuwe herinneringe saam met ou vriende. Ons sien jou op die dansvloer! No under 23!
MusicSpoegwolf op ys
Die unieke winterfees in die SunBet Arena is hierdie keer op 'n heel nuwe vlak. Wat in 2025 begin het as ’n droom van sneeu, liggies saamwees, ontwikkel in 2026 tot ’n volskaalse winterwonderwêreld. Amper 10 000 mense, konfetti-sneeu en Spoegwolf se langste set van die jaar - alles in die land se beste arena. Spoegwolf Op Ys is nie net ’n konsert nie – dis ’n ervaring. ’n Aand van koue lug en warm harte. Van saamsing en sjerrie. Van warmsjokolade, feëtjieliggies en wolmussies. Van lirieke wat hang soos asem in die winterlug.
AutomotiveCapital Craft Beer Fest 2026
Prepare for an unforgettable day filled with buzzing energy, an unmatched selection of the best local and international brews, thrilling entertainment spanning all music genres, and a diverse array of mouthwatering food options.
FestivalTequila Mexican Food Festival Pretoria 2026
Get ready for an unforgettable celebration of Mexican culture, music, and, of course, tequila! The Tequila and Mexican Food Festival is bringing you an electric lineup, mouthwatering cuisine, and an authentic fiesta experience like no other.
MusicChris Steyn @ Weiveld
Weiveld Village piekniek saam Chris Steyn!
FestivalThe Magical Marble Family Fest | 10 May 2026
In a land not so far away, there is a place where families go to play in an out of the ordinary way! From the creators of the Luxurious Marble Circus comes a new festival of FUN, fit for EVERYONE.

