

Spoegwolf op ys
SunBet Arena at Time Square • 209 Aramist Avenue Pretoria, ZA 0042, 209 Aramist Avenue Pretoria, ZA 0042, Menlyn, Pretoria, Gauteng
About this Event
Die unieke winterfees in die SunBet Arena is hierdie keer op 'n heel nuwe vlak. Wat in 2025 begin het as ’n droom van sneeu, liggies saamwees, ontwikkel in 2026 tot ’n volskaalse winterwonderwêreld. Amper 10 000 mense, konfetti-sneeu en Spoegwolf se langste set van die jaar - alles in die land se beste arena. Spoegwolf Op Ys is nie net ’n konsert nie – dis ’n ervaring. ’n Aand van koue lug en warm harte. Van saamsing en sjerrie. Van warmsjokolade, feëtjieliggies en wolmussies. Van lirieke wat hang soos asem in die winterlug.
Reviews
No reviews yet.